wedywer [boodskap #136532] |
Wed, 12 May 2021 17:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wedywer
Afbreking: wed•y•wer
Werkwoord: wedywer
Verlede tyd: het gewedywer
Betekenis:
• Probeer om beter as iemand anders te presteer.
Gebruik:
• Die spanne wedywer om die beker en prysgeld.
Sinoniem:
• bots
• kompeteer
• konkurreer
• meeding
• teenstaan
• veg
• worstel
Antoniem:
• saamwerk
Afgelei:
• wedywering
• wedyweraar
Vertaling:
Engels: to compete, vie
Nederlands: wedijveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|