Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afdraande
afdraande [boodskap #136526] Tue, 11 May 2021 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fiets voor 'n steil afdraande.
'n Fiets voor 'n steil afdraande.
afdraande
Afbreking: af•draan•de


Selfstandige naamwoord: afdraand, afdraande
Meervoud: afdraande, afdraandes
Verkleinwoord: afdraandetjie
Meervoud van verkleining: afdraandetjie

Betekenis:
• 'n Helling of skuinste wat laer af (na onder) loop.

Gebruik:
• Of dit 'n opdraande of 'n afdraande is, hang af van watter kant af jy daarna kyk!

Antoniem:
• opdraande

Vertaling:
Engels: downhill
Nederlands: bergafwaarts


Byvoeglike naamwoord: afdraand
Attributief: afdraande

Betekenis:
• Wat skuins afloop/afhel.

Gebruik:
• Gelukkig is dit 'n afdraande pad.

Vertaling:
Engels: downwards, downhill
Nederlands: benedenwaarts, naar benede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterlaat
Volgende onderwerp: DVD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:04:58 UTC 2025