agterlaat [boodskap #136525] |
Tue, 11 May 2021 15:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agterlaat
Afbreking: ag•ter•laat
Samestelling: agter + laat
Werkwoord: laat agter, agterlaat
Verlede tyd: het agtergelaat
Betekenis:
• Laat agterbly. Om van iets weg te gaan en dit nie saam te neem nie.
Gebruik:
• Die ryk man het 'n groot boedel agtergelaat.
Sinoniem:
• los
• nalaat
• verlaat
• versaak
Afgelei:
• agterlating
Vertaling:
Engels: to leave behind, abandon, omit
Nederlands: achterlaten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|