kennebak [boodskap #136524] |
Tue, 11 May 2021 12:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kennebak
Afbreking: ken•ne•bak
Selfstandige naamwoord: kennebak
Meervoud: kennebakke
Verkleinwoord: kennebakkie
Meervoud van verkleining: kennebakkies
Betekenis:
• Die onderkant van 'n mense se gesig; ken (buitekant van die onderkaak) en die wange.
Gebruik:
• 'n Vuishou tref die man onder sy kennebak en hy vlieg deur die lug.
Wisselvorm:
• kinnebak
Sinoniem:
• kakebeen
Vertaling:
Engels: lower jaw, jawbone, chin
Nederlands: kinnebak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|