Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaans IRC ?
Afrikaans IRC ? [boodskap #14776] |
Sat, 16 May 1998 00:00  |
Yves GABARRE
Boodskappe: 2 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is 'n Franser, maar ek praat afrikaans as ek in SA war. Kan iemand sê
waar ek kan 'n afrikaanse "chat" of IRC find, as ek het geen sulke IRC nog
gesien nie. Daar is 'n "Virtual Handshake" bladsy, maar daar is altyd
niemand daar. Dit sal beter is as die nuusgroep as die mense kan praat in
"live". Ook, ek is in Frankryk, en die tydzona hier is wie in SA, so dit
woerd goed vir my is, as ons kan praat in die aand.
Dankie, en verskoon my buitlander se afrikaans.
|
|
|
|
Re: Afrikaans IRC ? [boodskap #14778 is 'n antwoord op boodskap #14776] |
Sat, 16 May 1998 00:00   |
wilc
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die IRC netwerk in SA staan bekend as ZANET. Daar is 'n gereelde
kanaal: #Afrikaans. Alhoewel ek nie heeltemal seker is nie, betwyfel
ek dit of jy enige persone van scsa daar gaan raakloop. In die aand behoort
daar so 5-20 mense 'live' te wees. Die gesprekke is baie informeel
d.i. minder intelectuals :-), en jy behoort
nie 'n probleem te hê om in te pas nie.
ZANET Servers:
The following servers are part of ZAnet (in alphabetical order):
csir.zanet.org.za Where: Pretoria Users: UNINET Admin: DLisha Opers:
guru.zanet.org.za Where: Cape Town Users: UUNET iAfrica, Pipex-SA, UNINET,
ibi.zanet.org.za Where: Midrand Users: SAIX, UNINET Admin: Sinbad Opers:
toady, Twylite, Woody <Picture: *> is.zanet.org.za Where: Johannesburg
Users: TIS, PiX, Gem, timewiz.zanet.org.za Where: Johannesburg Users: MWEB,
TIS, PIX, GEM, UNINET. SAIX too at a later
Vir meer spesifieke inligting kyk na: http://www.zanet.org.za/channels/
Hoop dit help!
Christo
> s GABARRE wrote in article ...
> Ek is 'n Franser, maar ek praat afrikaans as ek in SA war. Kan iemand sê
> waar ek kan 'n afrikaanse "chat" of IRC find, as ek het geen sulke IRC nog
> gesien nie. Daar is 'n "Virtual Handshake" bladsy, maar daar is altyd
> niemand daar. Dit sal beter is as die nuusgroep as die mense kan praat in
> "live". Ook, ek is in Frankryk, en die tydzona hier is wie in SA, so dit
> woerd goed vir my is, as ons kan praat in die aand.
> Dankie, en verskoon my buitlander se afrikaans.
>
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 17:15:10 UTC 2025
|