Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straatlig
straatlig [boodskap #136521] Tue, 11 May 2021 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Straatlig.
'n Straatlig.
straatlig
Afbreking: straat•lig
Samestelling: straat + lig


Selfstandige naamwoord: straatlig
Meervoud: straatligte
Verkleinwoord: straatliggie
Meervoud van verkleining: straatliggies

Betekenis:
• Lig aan 'n lamppaal om 'n straat snags te belig.

Gebruik:
• Ek sukkel om te slaap, want die straatlig skyn by my venster in.

Sinoniem:
• straatlamp

Vertaling:
Engels: streetlight, streetlamp
Nederlands: straatlicht, straatlantaarn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dryfhout
Volgende onderwerp: disko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:52:13 UTC 2025