Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dryfhout
dryfhout [boodskap #136520] Mon, 10 May 2021 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dryfhout
Dryfhout
dryfhout
Afbreking: dryf•hout
Samestelling: dryf + hout


Selfstandige naamwoord: dryfhout
Meervoud: dryfhoute
Verkleinwoord: dryfhoutjie
Meervoud van verkleining: dryfhoutjies

Betekenis:
• Hout wat in 'n rivier of op die see dryf.

Gebruik:
Dryfhout wat of stande uitspel kan weens die sout daarin giftige gasse afgee as dit verbrand word.

Sinoniem:
• opdrifsel
• opdrifsels
• drifsel

Vertaling:
Engels: driftwood, flotsam, raft
Nederlands: drijfhout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sitting
Volgende onderwerp: straatlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:59:31 UTC 2025