sitting [boodskap #136519] |
Mon, 10 May 2021 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitting
Afbreking: sit•ting
Selfstandige naamwoord: sitting
Meervoud: sittings
Verkleinwoord: sittinkie
Meervoud van verkleining: sittinkies
Betekenis:
• Die tyd wat 'n raad of ander liggaam werksaam is.
Gebruik:
• Die parlement is tans in sitting.
• Die VF+ het die sitting uit protes verlaat.
Sinoniem:
• byeenkoms
• sessie
• vergadering
Afgelei:
• parlementsitting
• sinodesitting
Vertaling:
Engels: meeting, session
Nederlands: zitting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|