Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » satiries
satiries [boodskap #136512] Mon, 10 May 2021 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
satiries
Afbreking: sa•ti•ries


Byvoeglike naamwoord: satiries
Attributief: satiriese

Betekenis:
• Vol satire.

Gebruik:
• Die opvoering was spitsvondig en satiries, met komiese stekies wat mildelik uitgedeel is.

Sinoniem:
• hekelend
• ironies
• skertsend
• spitsvondig
• spottend

Verwant:
• satirikus
• satiriseer

Vertaling:
Engels: satiric, satirical
Nederlands: satirisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duisel
Volgende onderwerp: heildronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:10:28 UTC 2025