duisel [boodskap #136511] |
Mon, 10 May 2021 11:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duisel
Afbreking: dui•sel
Werkwoord: duisel
Verlede tyd: het geduisel
Teenwoordige deelwoord: duiselende
Betekenis:
• Dronk word in die kop; die gevoel as mens jou ewewig en helderheid van gees verloor.
Gebruik:
• Die afgronde duisel my.
Afgelei:
• duiselig
Vertaling:
Engels: to get dizzy
Nederlands: duizelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|