Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beoefenaar
beoefenaar [boodskap #136507] Mon, 10 May 2021 06:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beoefenaar
Afbreking: be•oe•fe•naar
Samestelling: beoefen + -aar


Selfstandige naamwoord: beoefenaar
Meervoud: beoefenaars
Verkleinwoord: beoefenaartjie
Meervoud van verkleining: beoefenaartjies

Betekenis:
• Iemand wat iets beoefen.

Gebruik:
• 'n Sportman is 'n beoefenaar van sport, 'n heraldikus is 'n beoefenaar van die heraldiek, 'n oseanograaf is 'n beoefenaar van oseanografie, ens.

Sinoniem:
• student
• praktisyn

Vertaling:
Engels: practitioner, student
Nederlands: beoefenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seegras
Volgende onderwerp: aktualiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:03:58 UTC 2025