stormagtig [boodskap #136505] |
Sun, 09 May 2021 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stormagtig
Afbreking: storm•ag•tig
Samestelling: storm + -agtig
Byvoeglike naamwoord: stormagtig
Vergrotende trap: stormagtiger
Oortreffende trap: stormagtigste
Attributief: stormagtige
Betekenis:
• Soos 'n storm wat woed.
Gebruik:
• Die vergadering was stormagtig en die teenpartye het byna slaags geraak.
Sinoniem:
• buierig
• driftig
• guur
• heftig
• hewig
• kokend
• lawaaierig
• onstuimig
• ontstoke
• ru
• turbulent
• winderig
• woedend
• woes
Afgelei:
• stormagtigheid
Vertaling:
Engels: stormy, tempestuous, boisterous
Nederlands: stormachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|