flitslig [boodskap #136496] |
Sat, 08 May 2021 08:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flitslig
Afbreking: flits•lig
Samestelling: flits + lig
Selfstandige naamwoord: flitslig
Meervoud: flitsligte
Verkleinwoord: flitsliggie
Meervoud van verkleining: flitsliggies
Betekenis:
• 'n Draagbare lig wat met batterye werk (handlig of werplig).
• Sterk stralende lig.
Gebruik:
• Bring jou flitslig saam vir die nagloop.
• Moenie die flitslig in mense se oë skyn nie.
Afgelei:
• flitsligfoto
• flitsligfotografie
• flitsliglamp
• flitsligpoeier
Verwant:
• flitser
Vertaling:
Engels: torch, flashlight; flash
Nederlands: zaklamp, zaklantaarn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|