kampvegter [boodskap #136494] |
Fri, 07 May 2021 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kampvegter
Afbreking: kamp•veg•ter
Samestelling: kamp + vegter
Selfstandige naamwoord: kampvegter
Meervoud: kampvegters
Verkleinwoord: kampvegtertjie
Meervoud van verkleining: kampvegtertjies
Betekenis:
• Iemand wat hom vir 'n bepaalde saak beywer en daarvoor veg.
Gebruik:
• Sy is 'n kampvegter vir vroueregte.
Sinoniem:
• ondersteuner
• pleitbesorger
• stryder
• verdediger
• voorstander
Vertaling:
Engels: champion, advocate, fighter
Nederlands: kampvechter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|