fokalisator [boodskap #136492] |
Fri, 07 May 2021 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fokalisator
Afbreking: fo•ka•li•sa•tor
Selfstandige naamwoord: fokalisator
Meervoud: fokalisators
Betekenis:
• Die karakter of persoon uit wie se perspektief 'n storie vertel word.
Gebruik:
• Die drie vroue tree om die beurt in verskillende hoofstukke as die verteller en fokalisator op.
Sinoniem:
• waarnemer
Verwant:
• fokalisasie
Vertaling:
Engels: focaliser, focalizer
Nederlands: focalisator
Nota:
• Die verteller is nie noodwendig die fokalisator/waarnemer nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|