Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weersin
weersin [boodskap #136491] Fri, 07 May 2021 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
weersin
Afbreking: weer•sin


Selfstandige naamwoord: weersin
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk afkeer in iets of iemand.

Gebruik:
• Ek het 'n weersin in mense wat diere vir hul plesier doodmaak.

Sinoniem:
• afgryse
• afkeer
• afsku
• antagonisme
• haat
• renons
• teensin
• teësin
• verafskuwing
• verpesting
• walging

Afgelei:
• weersinnig
• weersinwekkend

Vertaling:
Engels: aversion, revulsion, disgust
Nederlands: weerzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stereotiepe
Volgende onderwerp: fokalisator
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:06:03 UTC 2025