stereotiepe [boodskap #136490] |
Fri, 07 May 2021 18:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stereotiepe
Afbreking: ste•reo•tie•pe
Byvoeglike naamwoord: stereotiep
Attributief: stereotiepe
Betekenis:
• Soos 'n stereotipe; wat by herhaling na die oorspronklike terugkeer.
Gebruik:
• Die stereotiepe beeld van 'n Amerikaanse polisieman is een van 'n offisier wat koffie drink en oliebolle (donuts) eet.
Verwant:
• stereotipe (s.nw.)
• stereotipeer (ww.)
• stereotipering
Vertaling:
Engels: stereotypical
Nederlands: stereotiepe
Nota:
• Pasop om nie stereotiepe (b.nw.) met stereotipe (s.nw.) te verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|