mariene [boodskap #136489] |
Fri, 07 May 2021 18:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mariene
Afbreking: ma•rie•ne
Byvoeglike naamwoord: marien
Attributief: mariene
Betekenis:
• Wat die see betref.
Gebruik:
• Die nie-volhoubare benutting van mariene hulpbronne moet ernstig aangespreek word.
Afkorting:
• mar.
Vertaling:
Engels: marine
Nederlands: mariene
Nota:
• Pasop om nie mariene (b.nw.) met marine (s.nw.) te verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|