Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » twaalfuur
twaalfuur [boodskap #136485] Thu, 06 May 2021 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
twaalfuur
Afbreking: twaalf•uur
Samestelling: twaalf + uur


Selfstandige naamwoord: twaalfuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 12:00 in die middag of 00:00 om middernag.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop twaalfuur.

Vertaling:
Engels: twelve o'clock
Nederlands: twaalf uur


Bywoord: twaalfuur

Betekenis:
• Om 12:00 of 24:00/00:00.

Gebruik:
• Die spoke begin twaalfuur loop.

Vertaling:
Engels: twelve o'clock
Nederlands: twaalf uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "twaalf uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elfuur
Volgende onderwerp: slaappatroon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:23:38 UTC 2025