Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elfuur
elfuur [boodskap #136484] Thu, 06 May 2021 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
elfuur
Afbreking: elf•uur
Samestelling: elf + uur


Selfstandige naamwoord: elfuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 11:00 soggens of 23:00 saans.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop elfuur.

Afgelei:
• elfuurdop
• elfuurkoffie
• elfuurtee

Vertaling:
Engels: eleven o'clock
Nederlands: elf uur


Bywoord: elfuur

Betekenis:
• Om 11:00 of 23:00.

Gebruik:
• Die trein vertrek elfuur.

Vertaling:
Engels: eleven o'clock
Nederlands: elf uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "elf uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tienuur
Volgende onderwerp: twaalfuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:14:15 UTC 2025