Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tienuur
tienuur [boodskap #136483] Thu, 06 May 2021 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tienuur
Afbreking: tien•uur
Samestelling: tien + uur


Selfstandige naamwoord: tienuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 10:00 soggens of 22:00 saans.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop tienuur.

Afgelei:
• tienuurdag

Vertaling:
Engels: ten o'clock
Nederlands: tien uur


Bywoord: tienuur

Betekenis:
• Om 10:00 of 22:00.

Gebruik:
• Die bus vertrek tienuur.

Vertaling:
Engels: ten o'clock
Nederlands: tien uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "tien uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: negeuur
Volgende onderwerp: elfuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:06:57 UTC 2025