vyfuur [boodskap #136480] |
Do, 06 Mei 2021 15:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vyfuur
Afbreking: vyf•uur
Samestelling: vyf + uur
Selfstandige naamwoord: vyfuur
Meervoud: –
Betekenis:
• Die tydstip om 05:00 soggens of 17:00 in die middag.
Gebruik:
• Dit is nou op die kop vyfuur.
Vertaling:
Engels: five o'clock
Nederlands: vijf uur
Bywoord: vyfuur
Betekenis:
• Om 05:00 of 17:00.
Gebruik:
• Die trein vertrek vyfuur.
Vertaling:
Engels: five o'clock
Nederlands: vijf uur
Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "vyf uur", twee woorde.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|