kwota [boodskap #136477] |
Thu, 06 May 2021 11:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwota
Afbreking: kwo•ta
Selfstandige naamwoord: kwota
Meervoud: kwotas
Verkleinwoord: kwotatjie
Meervoud van verkleining: kwotatjies
Betekenis:
• 'n Vasgestelde deel of persentasie van die totaal wat moontlik is of toegelaat word.
Gebruik:
• Om oorbenutting te voorkom mag elke visser net 'n bepaalde kwota vis per dag vang.
Sinoniem:
• aandeel
• deel
• gedeelte
• hoeveelheid
• stukkie
• rantsoen
Afgelei:
• kwotastelsel
Vertaling:
Engels: amount
Nederlands: quota
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|