Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfkastyding
selfkastyding [boodskap #136476] Thu, 06 May 2021 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Selfkastyding
Selfkastyding
selfkastyding
Afbreking: self•ka•sty•ding
Samestelling: self + kastyding


Selfstandige naamwoord: selfkastyding
Meervoud: selfkastydings

Betekenis:
• Die handeling om jouself te bestraf (as 'n vorm van boetedoening).

Gebruik:
• Sommige gelowiges geglo dat selfkastyding sal help om hulle siele te red.

Verwant:
• selfbejammering
• selfkritiek
• selfverwyt

Vertaling:
Engels: mortification, self‐chastisement, self‐torture
Nederlands: zelfkastijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boetedoening
Volgende onderwerp: kwota
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:08:10 UTC 2025