Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boetedoening
boetedoening [boodskap #136475] Thu, 06 May 2021 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boetedoening
Afbreking: boe•te•doe•ning
Samestelling: boete + doen + -ing


Selfstandige naamwoord: boetedoening
Meervoud: boetedoenings

Betekenis:
• Die handeling om vir jou sondes te betaal (dikwels deur selfkastyding).

Gebruik:
• Constantinus is tot lewenslange boetedoening in 'n klooster veroordeel.

Verwant:
• boeteling
• boeteprediker

Vertaling:
Engels: atonement, penance, act of making amends
Nederlands: boetedoening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangesig
Volgende onderwerp: selfkastyding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:55:01 UTC 2025