Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metterwoon
metterwoon [boodskap #136473] Thu, 06 May 2021 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
metterwoon
Afbreking: met•ter•woon


Bywoord: metterwoon

Betekenis:
• (ongewoon) Met woonplek; met huis en haard; permanent.

Gebruik:
• Sy werk nou in die buiteland en het Suid-Afrika metterwoon verlaat.

Vertaling:
Engels: with residence
Nederlands: metterwoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: promenade
Volgende onderwerp: aangesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:48:46 UTC 2025