Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » promenade
promenade [boodskap #136472] Thu, 06 May 2021 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Promenade.
'n Promenade.
promenade
Afbreking: pro•me•na•de


Selfstandige naamwoord: promenade
Meervoud: promenades
Verkleinwoord: promenadetjie
Meervoud van verkleining: promenadetjies

Betekenis:
• 'n Breë en verhoogde loopvlak, veral langs die kus of 'n rivier.

Gebruik:
• 'n Wandeling op Seepunt se promenade doen wondere vir die gemoed.

Sinoniem:
• looppad
• loopgang
• wandellaan

Afgelei:
• promenadedek
• promenadekonsert

Vertaling:
Engels: promenade
Nederlands: promenade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adellik
Volgende onderwerp: metterwoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:07:24 UTC 2025