Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seweuur
seweuur [boodskap #136469] Wed, 05 May 2021 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seweuur
Afbreking: se•we•uur
Samestelling: sewe + uur


Selfstandige naamwoord: seweuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 7:00 soggens of 19:00 saans.

Gebruik:
• Dit is nou op die kop seweuur.

Vertaling:
Engels: seven o'clock
Nederlands: zeven uur


Bywoord: seweuur

Betekenis:
• Om 07:00 of 19:00.

Gebruik:
• Die nuus begin seweuur op SAUK1.

Vertaling:
Engels: seven o'clock
Nederlands: zeven uur

Nota:
• As jy na 'n tydsduur verwys is dit "sewe uur", twee woorde.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtuur
Volgende onderwerp: sangoefening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:13:48 UTC 2025