Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weef
weef [boodskap #136466] Wo., 05 Mei 2021 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou wat weef.
'n Vrou wat weef.
weef
Afbreking: weef


Werkwoord: weef
Verlede tyd: het geweef
Teenwoordige deelwoord: wewend
Verlede deelwoord: geweefde, gewewe

Betekenis:
• Om drade (wol, linne, katoen, ens.) heen en dwars in mekaar te vleg om materiaal, tapyte, mandjies, ens. te vorm.

Gebruik:
• Sommige voëls weef kunstige neste.

Wisselvorm:
• wewe

Hiponiem:
• inweef
• verweef

Afgelei:
• weefkuns
• weefmasjien
• weefpatroon
• weefproses
• weefstoel
• weefstof

Vertaling:
Engels: to weave
Nederlands: weven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kreatuur
Volgende onderwerp: koepeldak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 19:40:31 UTC 2025