kreatuur [boodskap #136465] |
Wed, 05 May 2021 11:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kreatuur
Afbreking: kre•a•tuur
Selfstandige naamwoord: kreatuur
Meervoud: kreature
Verkleinwoord: kreatuurtjie
Meervoud van verkleining: kreatuurtjies
Betekenis:
• 'n Mens of ander lewende wese wat deur God geskape is.
• 'n Armsalige persoon.
Gebruik:
• 'n Meermin is 'n kreatuur met die bokant van 'n vrou en die stert van 'n vis.
• Hou daai ongeskikte kreatuur van my af weg!
Sinoniem:
• drommel
• ellendeling
• maaksel
• skepsel
• sukkelaar
• sterfling
• wese
Vertaling:
Engels: creature
Nederlands: creatuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|