besin [boodskap #136464] |
Wed, 05 May 2021 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besin
Afbreking: be•sin
Werkwoord: besin
Verlede tyd: het besin
Betekenis:
• Om goed oor 'n saak na te dink.
Gebruik:
• Hy gaan op 'n pelgrimstog om oor sy sondes te besin.
Spreekwoord:
• Besin eer jy begin. [Dink eers goed voor jy optree.]
Sinoniem:
• bedink
• bepeins
• kenter
• nadink
• oorweeg
• peins
Afgelei:
• besinning
Verwant:
• onbesonne
Vertaling:
Engels: to consider, reflect
Nederlands: bezinnen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|