Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbesonne
onbesonne [boodskap #136463] Wed, 05 May 2021 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbesonne
Afbreking: on•be•son•ne


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: onbesonne

Betekenis:
• Wat nie goed besin is nie. Geneig tot haastige of ondeurdagte optrede.

Gebruik:
• Moenie toelaat dat jou woede jou tot onbesonne optrede dryf nie.
• Dit is 'n haas onbesonne en uiters onverskillige daad!

Sinoniem:
• agterstevoor
• irrasioneel
• dwaas
• ligsinnig
• onbedag
• ondeurdag
• onnadenkend
• onoordeelkundig
• onversigtig
• onverskillig
• onverstandig
• oorhaastig
• roekeloos
• sinneloos
• sorgeloos

Antoniem:
• deurdagte

Afgelei:
• onbesonnenheid

Vertaling:
Engels: thoughtless, foolhardy, rash, wild
Nederlands: onbezonnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ellipsoïed
Volgende onderwerp: besin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:16:43 UTC 2025