ellipsoïed [boodskap #136462] |
Wed, 05 May 2021 07:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ellipsoïed
Afbreking: el•lip•so•ïed
Selfstandige naamwoord: ellipsoïed, ellipsoïede
Meervoud: ellipsoïede, ellipsoïedes
Betekenis:
• 'n Ovaalvormige figuur, wiskundig gesproke, 'n kwadratiese oppervlak met drie loodregte simmetrie-asse.
Gebruik:
• 'n Koepeldak is 'n gewelf in die vorm van 'n halwe bol of 'n halwe ellipsoïed.
Vertaling:
Engels: ellipsoid
Nederlands: ellipsoïde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|