sakeman [boodskap #136454] |
Tue, 04 May 2021 11:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakeman
Afbreking: sa•ke•man
Samestelling: sake + man
Uitspraak: /ˈsɑː.kəˌman/
Selfstandige naamwoord: sakeman
Meervoud: sakemanne, sakelui
Verkleinwoord: sakemannetjie
Meervoud van verkleining: sakemannetjies
Betekenis:
• 'n Man wat in die sakesektor werk om geld te verdien.
Gebruik:
• Trompie was vasbeslote om te bewys hy is 'n sakeman van formaat en het 'n breedvoerige sakeplan vir sy snoepwinkel opgestel.
Sinoniem:
• besigheidsman
• entrepreneur
• handelaar
• kapitalis
• koopman
• nyweraar
• sake-ondernemer
• verkoopsman
Antoniem:
• sakevrou
Vertaling:
Engels: businessman, merchant
Nederlands: zakenman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|