hartoorplanting [boodskap #136452] |
Tue, 04 May 2021 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hartoorplanting
Afbreking: hart•oor•plan•ting
Samestelling: hart + oorplanting
Uitspraak: /ˈɦart.ʊə̯r.plan.təŋ/
Selfstandige naamwoord: hartoorplanting
Meervoud: hartoorplantings
Verkleinwoord: hartoorplantinkie
Meervoud van verkleining: hartoorplantinkies
Betekenis:
• 'n Operasie waar die pasiënt se hart met 'n gesonde hart vervang word.
Gebruik:
• Die wêreld se eerste hartoorplanting is in 1974 deur Chris Barnard in die Groote Schuur-hospitaal uitgevoer.
Afgelei:
• hartoorplantingsoperasie
• hartoorplantingspasiënt
Vertaling:
Engels: heart transplantation
Nederlands: harttransplantatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|