replika [boodskap #136449] |
Mon, 03 May 2021 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
replika
Afbreking: re•pli•ka
Selfstandige naamwoord: replika
Meervoud: replikas
Betekenis:
• 'n Kopie of namaaksel van iets wat presies soos die oorspronklike lyk.
Gebruik:
• Die dief het die skildery met 'n replika vervang.
Sinoniem:
• afdruk
• duplikaat
• imitasie
• kopie
• nabootsing
• reproduksie
Antoniem:
• oorspronklike
Verwant:
• repliseer (ww.)
Vertaling:
Engels: replica
Nederlands: replica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|