tjerrie [boodskap #136446] |
Mon, 03 May 2021 18:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tjerrie
Afbreking: tjer•rie
Uitspraak: /ˈtʃɛ.ri/
Selfstandige naamwoord: tjerrie
Meervoud: tjerries
Betekenis:
• (informeel) 'n Meisie of vriendin.
Gebruik:
• Ek het vir my tjerrie 'n bos blomme vir Valentynsdag gekoop.
Antoniem:
• kêrel
• ou
Vertaling:
Engels: cherry, girl, girlfriend
Nederlands: meisje, vriendin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|