tikkop [boodskap #136444] |
Mon, 03 May 2021 17:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tikkop
Afbreking: tik•kop
Samestelling: tik + kop
Uitspraak: /ˈtə.kɔp/
Selfstandige naamwoord: tikkop
Meervoud: tikkoppe
Verkleinwoord: tikkoppie
Meervoud van verkleining: tikkoppies
Betekenis:
• Persoon wat verslaaf is aan metamfetamien, 'n verwoestende dwelmmiddel.
Gebruik:
• Die arme vrou het alles probeer om haar tikkop-seun met sy verslawing te help.
Sinoniem:
• toefkop
Vertaling:
Engels: an addict to crystal meth
Nederlands: methverslaafde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|