omvangryk [boodskap #136443] |
Mon, 03 May 2021 17:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omvangryk
Afbreking: om•vang•ryk
Samestelling: omvang + ryk
Byvoeglike naamwoord: omvangryk
Vergrotende trap: omvangryker
Oortreffende trap: omvangrykste
Attributief: omvangryke
Partitief: omvangryks
Betekenis:
• Uitgebreid en groot in omvang.
Gebruik:
• Ek het nie vantevore besef hoe omvangryk die skrywer se oeuvre is nie.
Sinoniem:
• aangrypend
• aansienlik
• breed
• drasties
• ekstensief
• epies
• groot
• lywig
Afgelei:
• omvangrykheid
Vertaling:
Engels: comprehensive, extensive, bulky
Nederlands: omvangrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|