graffiti [boodskap #136440] |
Sun, 02 May 2021 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
graffiti
Afbreking: graf•fi•ti
Selfstandige naamwoord: graffito
Meervoud: graffiti
Betekenis:
• Tekeninge en geskrif wat in openbare ruimtes op mure en rotswande aangebring is.
Gebruik:
• Die treinstasie is met onsmaaklike graffiti ontsier.
Spelfout:
• grafitti
Vertaling:
Engels: graffiti
Nederlands: graffiti
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|