Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » surplus
surplus [boodskap #136438] Sun, 02 May 2021 17:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
surplus
Afbreking: sur•plus


Selfstandige naamwoord: surplus
Meervoud: surplusse
Verkleinwoord: surplussie
Meervoud van verkleining: surplussies

Betekenis:
• Wat meer is as wat benodig word, en dus oorbly.

Gebruik:
• Die boere skenk die surplus voedsel aan arm gemeenskappe.

Sinoniem:
• restant
• oorblyfsel
• oormaat
• oorskiet
• oorskot
• oortollig
• res
• wins

Antoniem:
• tekort

Vertaling:
Engels: surplus, overreserve, excess, leftover
Nederlands: surplus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekuur
Volgende onderwerp: iepeboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:02:19 UTC 2025