Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekuur
sekuur [boodskap #136437] Sun, 02 May 2021 17:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekuur
Afbreking: se•kuur


Byvoeglike naamwoord: sekuur
Vergrotende trap: sekuurder
Oortreffende trap: sekuurste
Attributief: sekure
Partitief: sekuurs
Intensief: fynsekuur

Betekenis:
• Baie noukeurig en presies.

Gebruik:
• Die rugbyspeler skop die bal sekuur tussen die pale deur.

Sinoniem:
• akkuraat
• betroubaar
• foutloos
• noukeurig
• presies
• seker
• veilig

Afgelei:
• sekuurheid

Vertaling:
Engels: accurate, precise
Nederlands: secuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: entjie
Volgende onderwerp: surplus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:04:16 UTC 2025