eksaminator [boodskap #136434] |
Sun, 02 May 2021 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksaminator
Afbreking: ek•sa•mi•na•tor
Selfstandige naamwoord: eksaminator
Meervoud: eksaminatore, eksaminators
Verkleinwoord: eksaminatortjie
Meervoud van verkleining: eksaminatortjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat vrae stel en nasien.
Gebruik:
• Die eksaminator was seker in 'n slegte bui toe hy my toets gemerk het.
Sinoniem:
• assessor
• ondervraer
• ondersoeker
• vraesteller
Vertaling:
Engels: examiner
Nederlands: examinator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|