eetgoed [boodskap #136432] |
Sun, 02 May 2021 09:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetgoed
Afbreking: eet•goed
Samestelling: eet + goed
Selfstandige naamwoord: eetding
Meervoud: eetgoed
Verkleinwoord: eetdingetjie
Meervoud van verkleining: eetgoedjies
Betekenis:
• Kos; dit wat 'n mens eet.
• Dit waarmee 'n mens eet (soos messe en vurke).
Gebruik:
• Daar was lekker eetgoed op die tafel.
• Ná die ete het ma die eetgoed gewas en gebêre.
Sinoniem:
• eetgerei
• eetware
• messegoed
• snoeperye
• snoepgoed
• spyse
• versnaperings
• verversings
• voedsel
Vertaling:
Engels: eatables, foodstuffs
Nederlands: eetgoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|