argeologies [boodskap #136431] |
Sun, 02 May 2021 09:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argeologies
Afbreking: ar•geo•lo•gies
Byvoeglike naamwoord: argeologies
Attributief: argeologiese
Betekenis:
• Wat die argeologie betref.
Gebruik:
• Die wieg van die Mensdom in Gauteng is vir die ganse mensdom van groot argeologiese belang.
Sinoniem:
• geskiedkundig
• oudheidkundig
Verwant:
• argeologie
• argeoloog
Afkorting:
• argeol.
Vertaling:
Engels: archaeological
Nederlands: archeologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|