optimisties [boodskap #136427] |
Sun, 02 May 2021 07:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
optimisties
Afbreking: op•ti•mis•ties
Samestelling: optimis + -ties
Byvoeglike naamwoord: optimisties
Vergrotende trap: meer optimisties
Oortreffende trap: mees optimisties
Attributief: optimistiese
Betekenis:
• Met 'n goeie en positiewe gesindheid; wat dinge in 'n gunstige lig sien.
Gebruik:
• Hoe bly 'n mens optimisties as dit voel asof die wêreld om jou val.
Sinoniem:
• blymoedig
• hoopvol
• hopend
• idealisties
• positief
• utopies
Antoniem:
• pessimisties
Verwant:
• optimis
• optimisme
Vertaling:
Engels: optimistic
Nederlands: optimistisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|