destruksie [boodskap #136426] |
Sun, 02 May 2021 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
destruksie
Afbreking: de•struk•sie
Selfstandige naamwoord: destruksie
Meervoud: destruksie
Verkleinwoord: destruksie
Meervoud van verkleining: destruksie
Betekenis:
• Die handeling van afbreek, verwoes en vernietig.
Gebruik:
• Is die VSA met al sy militêre mag 'n baken van hoop, of word die land gesien as die verskaffer van dood en destruksie?
Sinoniem:
• afbreking
• vernietiging
• verwoesting
Antoniem:
• konstruksie
Afgelei:
• selfdestruksie
Verwant:
• destruktief
Vertaling:
Engels: destruction
Nederlands: destructie
Nota:
• Van Frans en dus nie 'n anglisisme nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|