Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geursel
geursel [boodskap #136425] Sat, 01 May 2021 21:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geursel
Afbreking: geur•sel


Selfstandige naamwoord: geursel
Meervoud: geursels
Verkleinwoord: geurseltjie
Meervoud van verkleining: geurseltjies

Betekenis:
• 'n Middel wat ekstra geur aan kos verskaf.

Gebruik:
• Voeg die geursel en kleursel by en meng dit goed in.

Sinoniem:
• geurmiddel
• smaakmiddel
• smaakstof

Afgelei:
• vanieljegeursel

Vertaling:
Engels: flavouring, essence
Nederlands: smaakstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lou-oond
Volgende onderwerp: destruksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 10:01:22 UTC 2025