Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lou-oond
lou-oond [boodskap #136424] Sat, 01 May 2021 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lou-oond
Afbreking: lou•oond
Samestelling: lou + oond


Selfstandige naamwoord: lou-oond
Meervoud: lou-oonde
Verkleinwoord: lou-oondjie
Meervoud van verkleining: lou-oondjies

Betekenis:
• Laai onder 'n oond waarin kos warm gehou of borde vooraf warm gemaak word.

Gebruik:
• Ma droog beskuit in die lou-oond.

Sinoniem:
• warmlaai

Vertaling:
Engels: warming drawer
Nederlands: opwarmlade, warmhoudlade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Duitser
Volgende onderwerp: geursel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:54:31 UTC 2025