Duitser [boodskap #136423] |
Sat, 01 May 2021 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Duitser
Afbreking: Duit•ser
Uitspraak: /ˈdœʏ̯tsər/
Selfstandige naamwoord: Duitser
Meervoud: Duitsers
Verkleinwoord: Duitsertjie
Meervoud van verkleining: Duitsertjies
Betekenis:
• 'n Burger of inwoner van Duitsland, of 'n persoon wat Duits praat.
• 'n Seevis wat van Algoabaai tot by Maputo voorkom, Polyamblyodon germanum.
Gebruik:
• Sy gaan met 'n Duitser uit.
• Die visserman het 'n duitser gevang.
Verwant:
• Duits
• Duitsland
• Duitse
Vertaling:
Engels: German
Nederlands: Duitser
Venda: Mudzheremane
Xhosa: iJamani
Zoeloe: iJalimane, iJalimani
Nota:
• Hoofletter vir 'n persoon, kleinletter vir die vis.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|